|
Alle soorte potlode word behandel in die klas maar omdat die meeste persone oor was/oliebasispotlode beskik gaan daar tydens hierdie klas geleer word hóé om daarmee in te kleur.
ALMAL MOET ASSEBLIEF HULLE
EIE "GEWONE" INKLEURPOTLODE SAAMBRING!
(die klas is verder volledig ingerig met alles wat benodig gaan word)
|